Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Boerekos - Tradisionele Suid-Afrikaanse Resepte
  • Reserve Price: R 1
  • Area: Nationwide Courier
  • Description:

    Uiteindelik is daar ‘n kookboek vir almal wat in die beste Afrikaanse tradisie wil kook.

    Wat van ‘n heerlike tarentaalsop vooraf, dan allekrik, ‘n tradisionele skaapboud as hoofgereg (of dalk bobotie of birijani), met asynpoeding of druiwepastei om die maal mee te eindig?

    Moet ook nie vergeet van die gemmerbier, biltong, sosaties en boerejongens nie. Ook nie van die kerrie-afval, haksel en sult nie. Om van die brandewyntert, koeksisters, kaiingbrood en karringmelkbeskuit nie eens te praat nie.

    Vir almal wat nog goed onthou hoe Ma en Ouma se kos gesmaak het, is hierdie boek onmisbaar.

Partner websites to check out