Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Kalf Grootmaak Aanlyn Kursus
  • Reserve Price: R 1200
  • Area: Online
  • Description:

    Kalf Grootmaak Aanlyn Kursus (15 Uur)

    Hierdie kursus brei uit op kalfkeuse, voorgeboortelike voeding, suig, melkvoeding, behuising, die bestuur van die vroeë speenstelsel, die implementering van ‘n melkvervangingsvoedingsprogram, die implementering van die bestuur ná speen vir verse en osse, asook roetine take in kalf grootmaak soos oormerking, siektebestuur, ens.

    Beskikbaar in Engels, Afrikaans, Portugees, Sesotho, Shona, Xhosa en Zulu.

    Op voltooiing van die kursus sal jy ‘n AgriSETA-geakkrediteerde sertifikaat ontvang.

    In lyn met Eenheidstandaard 116318 NKR Vlak 4 Krediete 3

    www.agristudies.co.za

    Kontak ons Studente-adviseur by +27645978183

    10 Available – This is a sale Item and not an Auction Item.
    Price is per Course.

Partner websites to check out