- Item: Die A-Z van die Groentetuin in Suid-Afrika
- Reserve Price: R 200
- Area: Pinetown
- Description:
Die A-Z van die Groentetuin in Suid-Afrika
Afrikaans text.
Hierdie handleiding vir die kweek van jou eie groente is gebaseer opdie skrywer se wye praktiese ervaring en sy intieme kennis van plaaslike groeitoestande.
Deel 1 verskaf praktiese advies oor die ligging en uitleg van die groentetuin; grond- en voedingstowwe; tuinbeplanning en wisselbou; gereedskap en toerusting; natmaak, verbouing en onkruidbeheer; siektes en hul beheer; saad, saai en uitplant; houertuine, en die gebruik van plastiek in die groentetuin.
In Deel 2 word al die algemene groentes, asook ‘n aantal ongewones, volledig en sistematies in alfabetiese volgorde bespreek.
Waardevolle inligting oor kultivars, grondvoorbereiding, voortplanting, saai, uitplant, oes en plae en siektes word ingesluit.
Dit word gevolg deur kort beskrywings van kruie wat gewild is in die kookkuns. Ten slotte verskaf die bylaes inligting oor die kweek van slaaispruite en volledige en waardevolle advies oor skougroente.By: Jack Hadfield
Pages: 154
Dimensions: ± 28.5 cm x 22 cm
Hardcover. Good condition.




Submit a Comment