Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Weidings Handboek
  • Reserve Price: R 250
  • Area: Pinetown
  • Description:

    Weidings Handboek: Gewasse, Bestuur, Diereproduksie

    Vierde Uitgawe
    Die Weidingshandboek handel oor weidings en die benuttiging daarvan asook aspekte van diereproduksie, en word gepubliseer om te dien as ‘n verwysingshandleiding vir boere, landbouvoorligters, studente asook die wat belang stel.
    Inhoud:
    • ‘n kort oorsig van die ontwikkeling van veld en weidings in Suidelike Afrika
    • Die struktuur van ‘n graspalnt
    • Grasse
    • Peulgewasse
    • Ander voergewasse en voerbronne
    • Veld – bemesting, oorsaai en versterking van veld
    • Bestuur
    • Ekonomie
    • Diereproduksie

    Publisher: Kejafa Knowledge Works, 2007
    Pages: 342
    Dimensions: ± 22 cm x 15 cm
    Softcover. Good condition. Afrikaans text.

Partner websites to check out