Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Ander Veldgewasse Kursus
  • Reserve Price: R 1200
  • Area: Aanlyn
  • Description:

    Ander Veldgewasse 3 Week Aanlyn Kursus (15 uur)

    Hierdie kursus dek piesang- en maniokproduksie, soos variëteite, plant, plae, oes, ens. Jy sal in staat wees om veselgewasse te onderskei soos jute, kenaf en sisal. Verskeie gewasse produksie word ook bespreek, soos lupiene, uie, piretrum, aarbeie, ens. Op voltooiing van die kursus jy sal ‘n AgriSETA geakkrediteerde sertifikaat ontvang.
    www.agristudies.co.za
    +27645978183

    10 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie
    R1200 per kursus.

Partner websites to check out