Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Plaasopleiding Kursus
  • Reserve Price: R 9900
  • Area: Aanlyn
  • Description:

    Plaasopleiding: Werk in die Buiteland 1 Maand Aanlyn Kursus

    Hierdie program dek 13 kursusse wat basiese opleiding sal bied aan studente wat in die buiteland wil werk. Dit sal jou die Engelse terme leer wat in verskillende boerderybedrywighede gebruik word. Dit sal jou ‘n breër kennis leer van hoe invoere en uitvoere werk, plantkunde en dierkunde, plaasmasjinerie, agronomie en plantvoeding, besproeiing, grondwetenskap, voer en voeding, dierstruktuur, funksie en gesondheid, varkproduksie , melkbeeste, beesvleisproduksie en veld en weivelde. Op voltooiing van die kursus sal jy ‘n AgriSETA geakkrediteerde sertifikaat saam met ‘n aanbevelingsbrief ontvang.
    www.agristudies.co.za
    +27645978183

    10 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie-
    Prys is per kursus.

Partner websites to check out