- Item: Tamaties Kursus
- Reserve Price: R 1200
- Area: Aanlyn
- Description:
Tamaties 3 Week Aanlyn Kursus (15 ure)
Hierdie kursus sal jou die geskiedenis, kultivars, plant, bestuur en oes van tamaties leer asook enige siektes en probleme wat jy mag teëkom. Op voltooiing van die kursus sal jy ‘n AgriSETA geakkrediteerde sertifikaat ontvang.
www.agristudies.co.za
+27645978183R1200 per kursus.
10 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie-

Submit a Comment