Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Diereteel Kursus
  • Reserve Price: R 1200
  • Area: Aanlyn
  • Description:

    Diereteel 3 Week Aanlyn Kursus (15 ure)

    Hierdie kursus sal jou leer hoe om geneties voortreflike diere te teel. Dit bevat inligting oor genetika, suiwer teling, kruisteling en seleksie.
    Op voltooiing van die kursus sal jy ‘n AgriSETA geakkrediteerde sertifikaat ontvang.
    Inlyn met Eenheidstandaard 116318 NKR Vlak 4 Krediete 3
    www.agristudies.co.za
    +27645978183

    10 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie-

Partner websites to check out