Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Besproeiing Kursus
  • Reserve Price: R 1200
  • Area: Aanlyn
  • Description:

    Besproeiing 3 Week Aanlyn Kursus (15 ure)

    Hierdie kursus brei uit oor waterwette, besproeiingsvoordele, hidrologiese siklusse, grondwaterbetekenis, beweging en planttoeganklikheid. Plus grond – water verhoudings en bestuur. Geskikte grond vir besproeiing deur seleksie en grondbepaling word ook bespreek, tesame met besproeiingskedulering, gebruik van klimaatsdata en faktore soos Et/Eo-verhoudings, worteldiepte en vog, besproeiingsmetodes: uitleg, spasiëring, oorhoofse, vloed, omheinde pype, en drup stelsels, die implementering van breër besproeiingsaspekte: pompe, dreinering en koste-oorwegings.
    Op voltooiing van die kursus sal jy ‘n AgriSETA geakkrediteerde sertifikaat ontvang.
    Inlyn met Eenheidstandaard 116317 NKR Vlak 4 Krediete 3
    www.agristudies.co.za
    +27645978183

    10 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie-

Partner websites to check out