- Item: Kuhn 1.6 m Tolsnyer
- Reserve Price: R 71000
- Area: Steytlerville
- Description:
Kuhn 1.6 m Tolsnyer
Kuhn GMD44 Select, 1.6 m snywydte. Toestand soos aangekoop, geen herstelwerk gedoen of oorgeverf nie. 1 of 2 keer per jaar gebruik deur eienaar op 1.5 ha aanplanting of leefstylplaas. Gestoor in werks winkel. Nie gebruik die afgelope 4 jaar nie, dus ligte roes op oppervlaktes waar oorspronklike verf verweer is deur gewasse wat gesny is; geen putroes nie. “Cutter bar” nie gebuig nie. Snylemme vervangingskoste ± R400 vir die stel. Reserweprys sluit aflewering deur eienaar aan koper in, indien binne 150km radius vanaf Steytlerville. Per km vervoerkoste indien verder of as bod onder reserweprys deur verkoper aanvaar sou word.

Submit a Comment