Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Pluimveeproduksie Kursus
  • Reserve Price: R 1000
  • Area: Aanlyn
  • Description:

    Pluimveeproduksie 3 weke aanlyn kursus (15 ure)

    Hierdie omvattende kursus oor pluimveeproduksie dek alle aspekte soos rasse, voeding, laag en produksiestelsels, inkubasiestelsels, hoenderproduksiestelsels, misbestuur en pluimvee siektes. Op voltooiing van die kursus sal jy ‘n AgriSETA geakkrediteerde sertifikaat ontvang.
    www.agristudies.co.za
    +27645978183

    R1000 per kursus.

    10 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie-

Partner websites to check out