Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Plaasbemarking Kursus
  • Reserve Price: R 1250
  • Area: Aanlyn
  • Description:

    Plaasbemarking 3 Weke Aanlyn Kursus (15 ure)

    Hierdie kursus verduidelik in diepte vraag en aanbod, elastisiteit, wêreldbemarking, die funksies van die middelman, pryssiklusse in landbouprodukte en landboubemarking.
    Na voltooiing van die kursus sal jy ‘n AgriSETA-geakkrediteerde sertifikaat ontvang.
    Inlyn met Eenheidstandaard 116684 NKR Vlak 4 Krediete 3
    www.agristudies.co.za
    +27645978183

     

    R1250 per kursus.

    10 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie-

Partner websites to check out