Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Plaas Rekeninge Kursus
  • Reserve Price: R 1250
  • Area: Aanlyn
  • Description:

    Plaas Rekeninge 3 Weke Aanlyn Kursus (15 ure)

    Hierdie kursus fokus op die finansiële rekords van ‘n plaas, die wins-en-verliesrekening, balansstaat, die veehandelsrekening, waardevermindering en die berekening daarvan, rente op en aflossing van lenings en die tipes bronne van kapitaal. Na voltooiing van die kursus sal jy ‘n AgriSETA geakkrediteerde sertifikaat ontvang.
    Inlyn met Eenheidstandaard 116319 NKR Vlak 4 Krediete 3
    www.agristudies.co.za
    +27645978183

    R1250 per kursus.

    10 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie-

Partner websites to check out