Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Kalf Grootmaak Kursus
  • Reserve Price: R 1200
  • Area: Aanlyn
  • Description:

    Kalf Grootmaak 3 Weke Aanlyn Kursus (15 ure)

    Hierdie kursus brei uit op kalfseleksie, pre-natale voeding, soog, melk voeding, behuising, die bestuur van die vroeë speenstelsel, die implementering van ‘n melkvervangervoeding program, die implementering van die naspeenbestuur vir verse en osse asook roetinetake in kalfgrootmaak soos oormerk, siektebestuur, ens. Na voltooiing van die kursus sal jy ‘n AgriSETA geakkrediteerde sertifikaat ontvang.
    In lyn met eenheidstandaard 116318 NQF Vlak 4, Krediete 3
    www.agristudies.co.za
    +27645978183

    10 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie-
    R1200 per kursus.

Partner websites to check out