- Item: Beeste Sleepwa
- Reserve Price: R 140000
- Area: Balmoral
- Description:
Beeste sleepwa vir vragmotor.
+-24 Ton
Sleepwa kan die onderstaande hoeveelheid beeste laai:
95 Kalwers 180kg – 200kg
60 – 65 koeie.Sleepwa in goeie toestand , geskraap omdat abbatoir verkoop is.




Submit a Comment