- Item: Slap Draadtrekker
- Reserve Price: R 450
- Area: Petrusburg
- Description:
Shawn’s slap draadtrekker
Gemaak deur ‘n boer, vir die boer’
Hier’s ‘n maklik en vinnige oplossing. Ons vervaardig slap draadtrekkers.
Die courier/Pudo kostes beloop R60.R450 per slap draadtrekker.
10 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie-

Submit a Comment