Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Hand Mielie Meul
  • Reserve Price: R 1
  • Area: Mosselbaai
  • Description:

    Maal jou eie mielies vir mieliepap of – bom. Hand Mielie Meul Kan gebruik word vir Mielies, Kruie en Speserye, Sorghum en Graan. Maal jou mielies so fyn soos jy dit wil he, growwe pap of gladde pap. Ook ideaal vir hengelaars wat hulle eie mieliebom wil maal. Spaar of maak geld met hierdie goeie gehalte meul van gietyster.

Partner websites to check out