- Item: Shawns Slap Draadtrekker
- Reserve Price: R 450
- Area: Petrusburg
- Description:
Shawn’s slap draadtrekker
Gemaak deur ‘n boer, vir die boer
Hier’s ‘n maklik en vinnige oplossing. Ons vervaardig slap draadtrekkers.
Die slap draadtrekker is R450. Die courier/Pudo kostes beloop R60.
Submit a Comment