- Item: Shawn se Kalftrekke
- Reserve Price: R 1350
- Area: Petrusburg
- Description:
Shawn se Kalftrekker
Gemaak deur n boer, vir die boer
‼Plaas nóú jou bestelling‼Kalftrekker, vir die help van moeilike geboortes by beeste.
Maklik, vinnig en veilige manier om kalf te trek.
Koerie/PUDO landwyd teen R150
Submit a Comment