Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Veld en Weiveld Kursus
  • Reserve Price: R 1600
  • Area: Korrespondensie
  • Description:

    Geakkrediteerde Veld en Weiveld Sertifikaat kursus
    Hierdie kursus sal jou alles leer wat jy moet weet oor Veld en Weiding, met die fokus op onderwerpe soos grasplantdele, veldtipes, ekologie van die veld, veldbestuur, plantdigtheid en -vitaliteit, die ontwikkeling en toepassing van bestuurstelsels, en algemene grassoorte en peulgewasse wat gebruik word vir weidings in SA. By voltooiing van hierdie korrespondensiekursus sal jy n AgriSETA-geakkrediteerde sertifikaat ontvang. Die kursus is aangepas aan Eenheidstandaard 116303, NQF-vlak 4, Krediete 3. https://agristudies.co.za/product/veld-pastures/

    R1600 per kursus. (Aanlyn opsie beskikbaar)
    10 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie-

Partner websites to check out