- Item: 3 Toring Pivot
- Reserve Price: R 320450
- Area: Bloemhof
- Description:
3 Toring Kimberley pivot le al vir 10 jaar in die stoor. Het 3 maande geloop gebruik nie meer nie asgevolg van opgedroogde boorgat. Die spilpunt is kompleet behalwe vir die water pompe en pype wat voer na die spilpunt dis nie ingesluit nie.
Submit a Comment