- Item: Kalfietrekker
- Reserve Price: R 1450
- Area: Petrusburg
- Description:
Help met geboorte met kalfies. Kalfie trekker dislokeer nie die ledemate met die uit trek van kalf. Geen verlies van kalf of besieging van koei.
R1450 perkalfietrekker.
300 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie-
Submit a Comment