- Item: Plaas Masjinerie
- Reserve Price: R 1200
- Area: Aanlyn
- Description:
Hierdie kursus sal jou alles leer wat jy oor plaasmasjinerie moet weet, en fokus op onderwerpe soos hoe dit werk, instandhouding, bestuur en identifikasie. Die masjinerie wat bespreek word, sluit in trekkers, ploeë, bewerkingsmasjinerie, saaimasjiene, planters, kunsmisverspreiders, hooimaakmasjinerie, oesmasjinerie, skuurmasjinerie en melkmasjiene. Hierdie bekostigbare kursus kan óf aanlyn óf per pos voltooi word en na voltooiing sal jy n geakkrediteerde sertifikaat ontvang. www.agristudies.co.za R1200 per kursus. (Korrespondensie opsie beskikbaaar)
15 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie-
Submit a Comment