Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Dierestruktuur en -funksie kursus
  • Reserve Price: R 1200
  • Area: Aanlyn
  • Description:

    Korrespondensie
    Beskrywing: Dierestruktuur en -funksie
    Hierdie kursus duik in die liggaamsdele en -stelsels van diere, met die fokus op onderwerpe soos veeklassifikasie, dierselle en weefsels, anatomie, die spysverteringstelsel van herkouers en nie-herkouers, die senuweestelsel, die voortplantingstelsel, skeletstruktuur, spiere groepe, groei en ontwikkeling. Hierdie bekostigbare kursus kan óf aanlyn óf per pos voltooi word en na voltooiing sal jy n geakkrediteerde sertifikaat ontvang.
    www.agristudies.co.za
    SKU:
    Aligned to Unit Standard 116285 NQF Level 4 Credits 3
    R1200 per kursus. (Korrespondensie opsie beskikbaaar)
    10 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie-

Partner websites to check out