Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Landbou-Uitvoere Kursus
  • Reserve Price: R 1200
  • Area: Aanlyn
  • Description:

    Landbou-uitvoere
    Hierdie kursus sal jou alles leer wat jy moet weet oor hoe om produkte uit Suid-Afrika uit te voer, met die fokus op onderwerpe soos die registrasie by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, naspeurbaarheid, etikettering, gehaltebeheer (HACCP), buitelandse markstandaarde, die registrasie by die SAID, internasionale kontrakleweringsvoorwaardes, koste-onderbrekings, uitvoerraadbystand, finansiële ondersteuningsbronne en internasionale bemarking. Hierdie bekostigbare kursus kan óf aanlyn óf per pos voltooi word en na voltooiing sal jy n geakkrediteerde sertifikaat ontvang.
    www.agristudies.co.za
    R1200 per kursus (Korrespondensie opsie beskikbaaar)
    10 Beskikbaar -Dit is n verkoops item en nie n veilings item nie-

Partner websites to check out