- Item: 7m Dubbelas Sleepwa
- Reserve Price: R 25200
- Area: Roodepoort
- Description:
7m Dubbelas sleepwa. Baie sterk en groot.
Geen papiere nie. Papierwerk is n additionele bedrag van R2200 in gewerk by verkoops prys.Het tans n lisensieskyf en nommerplaat vir ander sleepwa gekry. Sleepwa is Padwaardig.
Submit a Comment