- Item: Toyota Hilux
- Reserve Price: R 70000
- Area: Coligny Noordwes
- Description:
Bakkie se disk is agter mar kan uit gesort word so dra jy hom koop dan sort ons dit dadelik uit hy so 11 jaar agter het so gekoop het by die lisensie kantoor gaan draai hulle se hulle kan dit vir my reg kry dis so R13 000 agter mar as jy wil self uit sort kan ons dit van die bedrag van die koop aftrek mar kan onderhande 4×4 alles werk 100%
Submit a Comment