Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Weiding saad
  • Reserve Price: R 8800
  • Area: Bloemfontein
  • Description:

    10% afslag tot einde Mei!

    Beste planttyd het begin!
    Nuwe generasie saad nou beskikbaar, met verhoogde somer- en wintergroei.
    Sny voerkoste jaar na jaar af aangesien gras beter presteer.

    Moenie die winter sonder weiding deurbring nie.
    Gebruik die reën tot jou voordeel en vestig immergroen weiding.

    Voordele

    Groei vinnig en kan na 3 maande bewei word.
    Hoë weidingskapasiteit
    Hoë voedingswaarde
    Verhoog melkproduksie
    Ryp- en droogtebestand
    Geen waterstofsuur nie.
    Gebruik minder voer
    Tot en met 35 skape per hektaar
    Alle vee kan dit eet, skape, koeie, bokke, perde, hoenders, varke, ganse en wilde eende.
    Ons het die volgende groottes beskikbaar: 1kg, 5kg, 10kg, 15kg, 20kg, 30kg

    Kontak my vir pryse en inligting
    Greggory Pilcher 064 903 0204 ook beskikbaar op WhatsApp
    gp.bestway@gmail.com

Partner websites to check out