- Item: Skape Bundel
- Reserve Price: R 65000
- Area: Bloemfontein
- Description:
Die bundel sluit in: 16 dragtige ooie 3 reeds gelam en weer dragtig.1x Ram(Ram is n wit kop dorper.Die Ram se ma was vir 8jaar SA wereld kampioen en die ram se pa is milkybar),3 meatmaster ook dragtig. Die ooie is 2 tand tot 4 tand ooie.
Submit a Comment