Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Ghrop / hakploeg
  • Reserve Price: R 63000
  • Area: Riebeek-Wes Weskaap
  • Description:

    Andrag 9 tand ghrop/hakploeg.
    Sopas volledig herbou.
    * Volledig uitmekaar gehaal en skoongemaak.
    * Wheelbearings nuut vervang.
    * Nuwe hidrouliese silinder.
    * Alle boute, moete, splitpins, ghriesnippels nuut vervang.
    * Nuwe trekstang hak.
    * So goed soos nuut.

Partner websites to check out