- Item: Merino Ooie en ram
- Reserve Price: R 33000
- Area: Noord Kaap
- Description:
Sluit in: 10 merino ooie en n ram.Daar is 4x 2tand ooitjies, 3x 4tand ooie en 3x volbek ooie maar nie slytooie nie.Die ram is ook n volbek ram. Perfek vir teel .Gewig: ooie is tussen 50kg en 70kg en ram 70kg na 90kg (gewig geskat)
Submit a Comment