Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: New Holland Clayson 8040
  • Reserve Price: R 120000
  • Area: Standerton
  • Description:

    Kom met: 6 ry soya tafel, 4 ry soya tafel en 4 ry mielie tafel. Die Strooper werk meganies 100%. Het laas jaar en hierdie jaar mielies asook soya gestroop. Nogsteeds in n baie goeie werkende kondisie.
    Hier en daar bietjie slytasie. Engin loop nog baie mooi. Jaar model en ure onbekend.

Partner websites to check out