- Item: 95 Colt Bakkie 2,5 liter
- Reserve Price: R 35000
- Area: Standerton
- Description:
Bakkie se Papere is op datum en die bakkie is op die pad. Die Colt Bakkie het onlangs paar opdaterings ondergaan, bakkie het insluitend: splinternuwe verkoeler.Sit vas in 3de rat. Enjin het stukkende rokker.
Submit a Comment