- Item: Saanen Kapaters
- Reserve Price: R 1550
- Area: Noord Kaap
- Description:
4 saanen kapaters. Ouderdom: +- 9 maande. Gewig: op gemiddeld 45kg +-. R1550 Elk. Hierdie is n verkoop item en nie n veiling item nie. As jy hierdie item wil hê, plaas net jou naam, van en Lotnommer.
Submit a Comment