- Item: Fleckvieh (100 dae +)
- Reserve Price: R 3500
- Area: Badplaas /carolina
- Description:
In totaal 12 x Fleckvieh .Ouderdom: 100dae en ouer. Gewig: 90kg en op. R3500 elk. Hierdie is n verkoop item en nie n veiling item nie. As jy hierdie item wil hê, plaas net jou naam, van en Lotnommer.
Submit a Comment