Agri Veilings Sa
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
  • Item: Ongedierte vang hokke
  • Reserve Price: R 3080
  • Area: Noord Kaap
  • Description:

    1300 x 600 hoog by 400 breed.
    Vang hok is volledig saamgestel vir maklike opstelling en vang van oorlas diere. Gebruik dit vir die veilige en doeltreffende beheer van ongewenste wild in tuine, op plase en ander wildhabitatte. Kies die terrein waar hinderlike diere probleem is. Die hokke word hand gemaak deur n boer wat self die probleem ervaar het, toe vir homself hokke gemaak en nou wil hy dit bied aan jou.

Partner websites to check out