- Item: Aksie Sportman Byl
- Reserve Price: R 1
- Area: Durbanville ,cpt
- Description:
Staal met Leergreep 700g | 24oz.
Wêreldbekende Sportsman byl is oral die keuse van buitelugmanne. Hierdie byl is in een stuk gesmee met egte leergreep.Elke byl kom met swaardiens nylonskede. Soliede Amerikaanse staal, hand verskerpde rand.
Submit a Comment